NELSON MANDELA-GEDENKTYDSKRIF

R40.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

NELSON MANDELA se naam is wêreldwyd sinoniem met vryheid en vrede. Hierdie spesiale gedenktydskrif wat deur Huisgenoot uitgegee word, is ’n huldeblyk aan die wêreldikoon wat 27 jaar in die tronk deurgebring het sodat alle Suid-Afrikaners vry kan wees. Dit bied ’n gedetailleerde, leesvriendelike opsomming van sy lewe met interessante tydlyne, fassinerende foto’s en uitstekende infografika. Die publikasie volg Mandela van sy geboorte tot die einde van sy lewe. Dié bêreboek van 148 bladsye is ’n moet vir almal wat hom bewonder, studente en mense wat in geskiedenis belangstel.

SPESIALE NOTA: Laat asseblief ‘n minium van 7 dae vir aflewering toe.