New York

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Nie net is dié stad in die VSA ’n finansiële mekka nie, dit het ook ’n ryk geskiedenis. Dit is die grootste en invloedrykste stad en het een van die bedrywigste hawens in Amerika. Dit is in die suidoostelike deel van die deelstaat New York, aan die monding van die Hudson-rivier.