NIEHERNUBARE HULPBRONNE
R15.00
In Stock
Beskrywing
Krag en petrol is van die dinge waarvan ons in ons daaglikse lewe afhanklik is, maar wat ons as vanselfsprekend aanvaar. Baie hiervan word oorspronklik uit die Aarde gehaal en verwerk voor ons dit kan gebruik. Verskeie prosesse word gevolg om in ons behoeftes aan elektrisiteit en petrol te voorsien. Huisgenoot kyk na ons hulpbronne en hoe ons daarvan afhanklik is.
4 bladsye