Omskakelings
R10.00
In Stock
Beskrywing
In Suid-Afrika gebruik ons ’n meetstelsel wat die metrieke stelsel genoem word. Sommige lande gebruik ’n ander meetstelsel. Dit word die imperiale stelsel genoem en bestaan uit ander meeteenhede. Dis belangrik om omskakelings tussen die verskillende stelsels te kan doen ingeval jy afkom op hulpbronne wat imperiale pleks van metrieke meting gebruik.
2 bladsye