ONS ASEMROWENDE AARDE: DEEL 1

R15.00

In Stock

Beskrywing

Ons planeet is voorwaar ’n wêreld waarin verskeie wonders opgesluit lê. Ontdek interessante goed oor ons
planeet wat beslis die moeite werd is om te weet. Vind meer uit oor die bou van die aarde, die atmosfeer en die watersiklus.
4 Bladsye