Ons erfenis
R15.00
Beskrywing
Daar is agt plekke in Suid-Afrika wat vir die wêreld van groot waarde is. Buiten die Richtersveld het Unesco, die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie, ook hierdie sewe plekke tot Wêrelderfenisgebiede verklaar.