ONS SONNESTELSEL
R15.00
In Stock
Beskrywing
Die hemelruim bly ’n mens bekoor wanneer jy saans daarna kyk. Ons sonnestelsel bestaan uit die binneplanete Mercurius, Venus, Aarde en Mars en die buiteplanete Jupiter, Saturnus, Uranus en Neptunus. Die binne- en buiteplanete word deur die asteroïedgordel geskei.
4 bladsye