ONTLEDING VAN FINANSIËLE STATE

R15.00

In Stock

Beskrywing

Die ontleding van die finansiële state verskaf belangrike inligting aan finansiële instellings of potensiële beleggers en die eienaars. Die finansiële state vertel die ‘storie’ van die onderneming. Ontleding van die state help om die storie te verstaan.

2 bladsye