Oorleef so in die wildernis – Deel 2/4

R10.00

In Stock

Beskrywing

Sê nou jy gaan stap in die woud, neem ’n verkeerde afdraai en verdwaal. Dit word vinnig donkerder en kouer, en jy begin dink jy sal die aand dalk buite moet slaap. Wat doen jy? Hierdie deel in jou oorlewingshandboek gaan oor hoe om ’n skuiling te bou.

2 bladsye