Oorleef so in die wildernis – Deel 3&4

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Dink net: Jy en jou gesin ry iewers heen vir die vakansie en jul motor gaan staan in die middel van nêrens. Julle kan nie jul selfone gebruik nie, want daar is geen ontvangs nie en ook geen mens of motor in sig nie. Julle het water en skuiling gekry, maar moet nou kos soek en probeer vuur maak.

2 bladsye