Opgewoema! Die Dakar-tydren
R10.00
Beskrywing
Die tydren, wat oor sowat 8 500 km strek, word allerweë as die taaiste ter wêreld beskou; daarom moet deelnemers se voertuie ratelraai wees om die eindstreep te haal. Daar is kategorieë vir motors (van duinebesies tot viertreksportnutsvoertuie), motorfietse (wat vierwielmotorfietse insluit) en vragmotors.
2 bladsye