Otters

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Groototters (Aonyx capensis) is nie bedreigd nie, maar word deur CITES gelys as beskermd. Hul getalle is besig om te daal langs die Tuinroete weens die invloed van ontwikkeling en besoedeling deur afvalwater en gifstowwe op hul habitat.
4 Bladsye