PANDA-MONIUM – ’N GROOT STRYD OM OORLEWING

R15.00

Beskrywing

Die pandabeer het nie om dowe neute op die logo van ’n bekende internasionale bewaringsorganisasie beland nie – hierdie pragtige diere is op die rand van uitsterwing. Huisgenoot in die Klaskamer het gaan kyk waar hierdie swart-en-wit bere wegkruip.

4 bladsye