Pizzaboks-Oonds

R10.00

In Stock

Kategorie:

Beskrywing

Trek voordeel uit die somerhitte en maak ’n heerlike lekkerny in jou eie sonoond. Volg dié maklike stappe, voeg sonlig by en jy kan koekies met ’n gesmelte vulsel (s’mores) maak sonder om elektrisiteit te gebruik