Plastiek – Ewige euwel
R10.00
Beskrywing
Dit vorm al groot, drywende eilande wat eindeloos op die oseane ronddryf. Dit verstop riviere en land- en seediere en voëls sluk dit in. Dis oral, van informele
nedersettings tot op bergpieke. Plastiek is besig om ons planeet te verswelg.
2 bladsye