PLASTIEK: ‘N SEËN OF VLOEK?
R15.00
Beskrywing
Plastiek is een van die dinge waarsonder ’n mens vandag glad nie meer kan klaarkom nie. Dit word in byna elke produk gebruik wat vervaardig word: van die sakkie of kosblik waarin jou skooltoebroodjie gebêre word tot film en selfs slimfone. Hierdie sintetiese stof het al so deel van ons lewe geraak dat ons nie eens twee keer daaroor dink nie. Maar al het plastiek talle voordele, hou dit ook ’n klompie nadele in.
4 bladsye