Profyt in die grysheid!

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Dis daardie ouderdom wanneer jy amptelik ’n senior burger word. Maar al is jy in die jongklomp se oë nou ’n oue van dae, het 60 gelukkig ook sy voordele: Daar is geldspaar-geleenthede soos min.

2 bladsye