Regterbrein of linkerbrein

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Is jy een vir tekenenstories uitdink? Dan sal mense sê jy’s ’n kunstige, skeppende
kind. Maar dalk is dit vir jou lekkerder om ’n moeilike som uit te werk. Dit hang af
watter kant van jou brein jy die meeste gebruik: die skeppende regterkant of die logiese linkerkant waarmee ’n mens dinge ontleed en daaroor redeneer.

2 bladsye