Reptiele: Koudbloedige kreature
R15.00
Beskrywing
Reptiele is gewerwelde diere. Dit beteken hulle het ’n ruggraat. Hulle verskil van ander werweldiere, want hul vel is met droë, horingagtige skubbe bedek.