ROBBENEILAND
R15.00
Kategorie: Klaskamer
Etikette: aardplate, eiland, gevangenes, Harry die Strandloper, Jan van Riebeeck, koraaleiland, koraalrif, Madiba, museum, Nelson Mandela, politieke aktiviste, Robbeneiland, Tafelbaai, tronk, vulkaaneilande, vulkaniese uitbarsting, vuurtoring
Beskrywing
Wanneer ons die naam Robbeneiland hoor, dink baie van ons heel eerste aan oudpres. Nelson Mandela wat jare lank daar ’n gevangene was. Maar nog lank voor politieke gevangenes uit die ou Suid-Afrika daar aangehou is, was dié piepklein eilandjie in Tafelbaai al ’n plek van afsondering en gevangenskap.
4 bladsye