SA paaie van die dood
R10.00
Beskrywing
Suid-Afrika is vinnig besig om wêreldwyd ’n reputasie te kry as ’n land waar dit gevaarlik is om te bestuur. Die statistiek vertel die aaklige storie: 40 mense sterf elke dag hier in ongelukke, en nog 20 word lewenslank gestremd gelaat. As jy hier ry, ry ekstra versigtig sodat jy nie ook ’n statistiek word nie.
2 bladsye