SA rykdom is syfers

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Die oorgrote deel van Suid-Afrika se rykdom is steeds in wit hande, kla die politici.
Maar die syfers vertel ’n ander storie, en die prentjie lyk glad nie so duister as wat die doemprofete glo nie.

4 bladsye