Seewrak se kaptein opruim

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Dit is die grootste bergingsoperasie in die geskiedenis, en die een aan die stuur van sake sal sy storie moet ken en kan kophou. Gelukkig is dié man ’n Suid-Afrikaner wat nooit nee sê vir ’n uitdaging nie. Kapt. Nick Sloane is aan die hoof van die operasie om die eens glorieryke Costa Concordia af te haal van die rotsriwwe waarop dit in een van die grootste seerampe nog aan die Italiaanse kus gestrand het.

2 bladsye