Skenk die lewe
R10.00
In Stock
Beskrywing
Suid-Afrika het een van die laagste koerse van orgaanskenking ter wêreld. Waglyste vir organe word deur 18 oorplantingsentrums landwyd bestuur, en verlede jaar is organe van net 100 skenkers geoes. Meer as 4 300 siek mense wag nog op organe.
2 bladsye