SKEPE – VAN VLOTTE TOT STOOMKRAG
R15.00
Beskrywing
Die wêreldekonomie is vandag nog nes in die verlede baie afhanklik van skepe. Skepe vervoer jaarliks biljoene vragte ton tussen baie lande in die wêreld. Hulle vervoer onder meer kos, materiaal, steenkool, olie en koring op groot maat en ook gereedskap, motors, staal en natuurlik ook passasiers.
4 bladsye