Skryfinstrumente
R10.00
Beskrywing
Skryf is een van die mensdom se belangrikste uitvindsels. Dit laat ons ons geskiedenis, idees en ontdekkings vaslê sodat dit wêreldwyd gelees kan word. Namate skryf ontwikkel het, het skryfinstrumente en tegnieke ook verbeter. Kom ons kyk na die eerste skryfinstrumente en hoe dit deur die eeue ontwikkel het