SOKKERDUIWELS

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Hulle is op pad – die manne wat doele aanteken soos kinderspeletjies laat lyk. Maar net een van hulle se naam sal in die geskiedenisboeke verewig word as die no. 1-doelskieter in die Fifa-wêreldbekertoernooi van 2010. Hier is die top-aanspraakmakers op hierdie titel. (Soos per oorspronklike 2010 artikel).

4 bladsye