SOKKERHEMDE: ’N BEGEESTERDE SE BEGEERLIKSTE BESITTING
R15.00
In Stock
Beskrywing
Amper ’n halfmiljoen sokkerhemde word maandeliks wêreldwyd verkoop. Die mark in Brittanje alleen is £200 miljoen (sowat R2,2 biljoen) werd. Die jaarlikse verkope word nie net beïnvloed deur hoe goed die spanne speel nie, maar ook deur watter sterre vir hulle uitdraf.
4 bladsye