SOKKERSTEWELS

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

As deel van Huisgenoot in die Klaskamer se reeks oor Sokker, ondersoek ons hoe die sokkerstewel verander het. Ons kyk ook na die drie topverkoperhandelsmerke en watter van ons gunsteling-spelers met dié skoene aan hul voete op die veld uitdraf.

4 bladsye