SOKKERKOORS! SPEELTAKTIEK – DIE VERSKIL TUSSEN WEN EN VERLOOR
R15.00
In Stock
Beskrywing
Van die afrigter word baie meer verwag as om net die fiksste en beste spelers vir elke wedstryd te kies. Hy moet ook kan voorsien watter taktiek sy teenstanders gaan volg en daarvolgens sy eie spelers strategies op die veld plaas sodat hulle verdedigend of aanvallend kan speel. Maar hoe doen hy alles?
4 bladsye