Spiere vir ballet

R5.00

Wenslys
Wenslys
Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Ballet is ‘n uitvoerende kunssoort wat hoë eise aan die dansers stel. Hulle moet baie fiks en beweeglik wees, maar ook emosies in hul bewegings weergee. ‘n Mens moet ballet klasse al in jou kinderjare begin neem, want dan kan die nodige spiergroepe goed genoeg ontwikkel word om al die uitdagende, grasieuse bewegings uit te voer.