SPOORVERVOER – VAN PERDEKAR TOT SUPERTREIN
R15.00
Beskrywing
Dit het als met houtspore vir perdekarre begin. Toe kom die stoomtrein en teen die 1820’s die eerste moderne spoorvervoerstelsel – in Engeland. Vandag ry blitsige treine die wêreld vol en kry ons ondergrondse moltreine en selfs treine wat op lugkussings pleks van wiele loop.
4 bladsye