Steroïede: Die giffeite
R10.00
Beskrywing
Dit het talle gevaarlike newe-effekte, is verbode vir sportlui en jy mag dit nie
sonder ’n voorskrif by jou hê nie. Tog gryp baie mense steeds na anaboliese steroïede om spiere te bou of die rekords op die sportveld te laat spat – en nou ook selfs om mooier te lyk. Ons kyk na die skade wat steroïede aanrig.
2 bladsye