Stop die wêreld, ons raak te veel!
R10.00
Beskrywing
Die wêreldbevolking lek-lek nou aan die sewe biljoen. Op 15 Oktober 2011 het die Amerikaanse Sensusburo dit op 6,97 biljoen geraam. Nie net is daar nou meer mense op aarde as ooit tevore nie; die wêreldbevolking neem tans steeds toe.
2 bladsye