SUID-AFRIKAANSE VOËLS
R15.00
In Stock
Beskrywing
In Suid-Afrika is daar al meer as 850 voëlspesies opgeteken. Sowat 133 spesies is endemies (inheems) of feitlik endemies aan Suid-Afrika, soos die bokmakierie. Die bloukraanvoël, ons nasionale voël, is ’n bedreigde voëlspesie en kom in ons land nog net in die vrye natuur voor. Huisgenoot leer jou meer oor Suid-Afrika se voëlbevolking.
4 bladsye