SURE EN BASISSE – WONDERLIKE WETENSKAP

R15.00

In Stock

Beskrywing

Sure en basisse is nie net towersap in laboratoriumbottels nie; jy sal hulle in jou huis aantref en in jou lyf, jul swembad en tuin, selfs in die reën en ook in die kos wat jy eet en op nog baie ander plekke. Huisgenoot in die Klaskamer kyk wat die verskil is tussen ’n suur en ’n basis en hoe dit werk.

4 bladsye