TELESKOOPE EN DIE HEMELRUIM

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

n Teleskoop is ’n instrument wat gebruik word om na iets in die verte te kyk. Die ontdekking van die teleskoop het ’n nuwe wêreld vir ons laat oopgaan. Sedertdien kan die mens baie verder sien, ons het al meer sterre ontdek en meer oor die heelal uitgevind.

4 bladsye