TYD

R15.00

In Stock

Beskrywing

Wat is tyd? Met hierdie woord beskryf ons die opeenvolging en duur van gebeurtenisse wat as ’n deurlopende eenheid beskou word, sê die geleerdes. Tyd is meetbaar en gelukkig kan ons dit deesdae met behulp van ’n horlosie meet of bepaal. Ons kan selfs kyk hoe laat dit in. Maar lank gelede was dit glad nie so eenvoudig om tyd te meet nie.

4 bladsye