Vaste bates

R10.00

In Stock

Beskrywing

Ons kyk vandeesweek na daardie tasbare langtermyneiendom wat ’n onderneming besit en aanwend om vir hom ’n inkomste te help verdien. ‘n Vaste bate het ’n beperkte leeftyd en moet mettertyd vervang word.

2 bladsye