Vlieënde fort: Air Force One

R10.00

In Stock

Beskrywing

Amerika se president reis met styl. Die vliegtuig wat pres. Barack Obama gebruik, is ’n aangepaste weergawe van die Boeing 747-200. Dié soort Boeing is algemeen in die vloot van groot lugrederye wêreldwyd, maar syne het ’n paar unieke kenmerke…

2 bladsye