Walvisse
R15.00
Beskrywing
Dié grasieuse reuse van die see is fassinerend – hulle is nie visse nie, maar soogdiere wat bo die water asemhaal en lewende kalfies baar. Wat weet ons alles van hierdie reuse van die see? Kom ons kyk.