Wat kort jy om te oorleef?
R10.00
In Stock
Kategorie: Uncategorized
Etikette: Fisiologiese behoeftes, Fosfor, gedehidreer, Jodium, Kalsium, kos, Magnesium, metabolisme, minerale, oorlewing, Sink, teenliggaampies, Vitamien A, vitamien B, Vitamien C, Vitamien D, Vitamien E, Vitamien K, vitamiene, water, Yster
Beskrywing
Die mens se fisiologiese behoeftes is noodsaaklik vir sy oorlewing. Onder hierdie behoeftes tel kos en water. Maar hoe lank kan ’n mens daarsonder bly? En wat anders het jy nodig om gesond te bly?
2 bladsye
Verwante produkte
-
- Plaas in mandjie
- Uncategorized
TYD
- R15.00