WATER SE HEEN EN WEER

R15.00

In Stock

Beskrywing

Die water is die mens se belangrikste hulpbron en nodig vir alle vorme van lewe op aarde. Die hidrologiese siklus (ook die watersiklus genoem) verduidelik hoe water voortdurend tussen die lug en die aarde beweeg.
2 Bladsye