WONDERLIKE WOLKE

R15.00

In Stock

Beskrywing

Hulle is veerlig en lyk nes watte, maar niks kan sonder hulle leef nie. Wolke en hul unieke vorms het die mens al van die vroegste tye geboei. Al het niemand in daardie dae geweet wat wolke regtig is nie, het hulle geweet as hulle wolke in die lug sien, is die reën heel waarskynlik op pad.

4 bladsye