Woordsoek #14

R75.00

In Stock

Kategorie:

Beskrywing

Die seisoen is oop vir alle jagters van woorde met Huisgenoot Woordsoek no. 14. Vat die woorde se spoor tussen ’n wildernis letters deur en tem 111 nuwe raaisels! Temas op dié woordsafari: Italiaanse motors, Hollywood-liefdes, liedjies van Gé en Carike, aksieflieks, bekoorlike België, die wêreld van aandele, woordspel, top-strande en nog baie meer.