WOORDSOEK GROOTDRUK NO.1
R75.00
In Stock
Beskrywing
As jy van jou raaisels groot en maklik leesbaar hou, is Huisgenoot se Woordsoek in Groot Druk vir jou! Dié raaisels met groter gedrukte letters en prettemas bied ’n heerlike uitdaging vir jou brein en sal enige woordsoekliefhebber – oud én jonk – ure lank vermaak!