Woordsoek Mini 4
R58.00
Wonderlik! Dis weer woordsoektyd! Met Woordsoek Mini no. 4 rits ons die wêreld vol. Kom al soekende saam na Namibië, die Aussies, Heidi se land, die Galápagos-eilande en al die ander wêrelde waarheen woorde jou kan neem. Glip dié klein boekie in jou sak vir wanneer jy strand toe gaan, in ʼn ry moet gaan staan of iewers vir iemand wag.
In Stock
Beskrywing