Yebo vir die land van pap en eisj!
R10.00
Beskrywing
Ons is mos ’n spesiale klomp; ons het die wêreld gewys wat dit beteken om te vergewe en te vergeet, en ons humor en omgee vir ons medemens dra ons deur
die moeilike tye. Hier by Huisgenoot het ons koppe bymekaargesit oor die dinge wat ons trots Suid-Afrikaans maak – en wat dit sommer net lekker maak om hier te bly.
2 bladsye