Blitsbrein

R280.00

Description

Hou jy van VIA vasvraprogram, Blitsbrein? Nou kan jy tuis saamspeel – want ’n Blitsbreinspeletjie vir die hele gesin is nou beskikbaar. Oud en jonk kan pret hê met die koel algemene kennis spel. En dis klein en kompak – dit kan oral saampiekel. Saamspeel-pret vir die hele gesin. Blitsbrein – saam met Huisgenoot en VIA.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blitsbrein ”