Beskrywing
Die Bybel: Stories Vir Kinders is ’n moderne glanstydskrif met 30 uitgesoekte Bybelverhale. Elke verhaal is getrou aan Die Bybel en word in toeganklike, kindervriendelike Afrikaans vertel. Bykomende vrae en besprekingspunte sal kinders help om goeie waardes en belangrike lewenslesse te ontdek, terwyl die kleurryke illustrasies kinders sal meevoer.
Resensies
Daar is nog geen resensies.